Derren Litten (gebore 21 Desember 1970) is 'n Engelse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse EastEnders (1985), Pie in the Sky (1994), The Catherine Tate Show (2004), en Benidorm (2007).
Filmografie Televisiereekse 1985: EastEnders 1994: Pie in the Sky 2000: Perfect World 2003: Sweet Medicine 2004: The Catherine Tate Show 2007: Benidorm 2013: The Spa
Televisierolprente 2016: Are You Being Served? 2018: Benidorm: 10 Years on Holiday
Video's 1998: Faith No More: I Started a Joke
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970