Arthur Lane (1910 – 28 April 1987) was 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Interrupted Journey (1949), Dead on Course (1952), The Black Glove (1954), en Secret Venture (1955).

Filmografie Rolprente 1949: The Interrupted Journey 1952: Dead on Course 1954: The Black Glove 1955: Secret Venture

Televisierolprente 1948: Reunion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu