Herbert Langley (1888–1967) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Chu-Chin-Chow (1923).

Filmografie Rolprente 1922: Flames of Passion 1923: Chu-Chin-Chow 1924: A Woman's Secret 1929: Cupid in Clover 1935: The Public Life of Henry the Ninth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu