Gyles Isham (31 Oktober 1903 – 29 Januarie 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Purse Strings (1933), Anne One Hundred (1933), Anna Karenina (1935), en The House of the Spaniard (1936).
Filmografie Rolprente 1933: Purse Strings 1933: Anne One Hundred 1934: What's in a Name? 1935: Anna Karenina 1936: The House of the Spaniard
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu