Raza Jaffrey (gebore 28 Mei 1975) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eastern Promises (2007) en Harry Brown (2009), en in die televisiereekse Homeland (2011) en Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Infinite Justice 2007: Eastern Promises 2009: Harry Brown 2010: The Bounty Hunter 2016: The Rendezvous

Televisiereekse 2005: Life Isn't All Ha Ha Hee Hee 2011: Homeland 2015: Code Black

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu