Richard Dillane (gebore 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jacket (2005), The Dark Knight (2008), Oranges and Sunshine (2010), en Argo (2012).

Filmografie Rolprente 2005: The Jacket 2007: Interview with a Poltergeist 2008: The Dark Knight 2010: Oranges and Sunshine 2012: Argo 2012: The Dinosaur Project

Televisiereekse 1999: An Evil Streak 2005: Space Race 2016: Daye's Work 2018: Il était une seconde fois

Televisierolprente 2000: Seeing Red 2001: Doc Martin 2005: Our Hidden Lives 2006: The Real Goodfella 2006: The Real Sopranos 2007: The Secret Life of Brian

Video's 1998: Emmerdale: Revenge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu