duimnael|Parys... duimnael|Straattoneel in Montparnasse Die Parys-sindroom (Frans: syndrome de Paris, Japannees: パリ症候群 Pari shōkōgun) is 'n sielkundige versteuring wat van tydelike aard is en oorwegend by Japannese toeriste tydens 'n verblyf in Parys gediagnoseer word. Die sindroom is kultuurgebonde en verwant aan die Stendhal- en Jerusalem-sindroom, maar geen erkende diagnose volgens internasionale klassifikasies soos ICD-10 of DSM-IV nie. Die Parys-sindroom word veroorsaak deur 'n smorende diskrepansie tussen die verwagtinge van toeriste en die werklikhede van Parys.Sumikai - Magazin rund um Japan, 4 Junie 2019: Warum Japaner an dem Paris-Syndrom erkranken- Enttäuschung wenn die Vorstellung von der Realität abweicht. Besoek op 1 Augustus 2019
Verwysings
Eksterne skakel meinfrankreich.com: Das «Paris-Syndrom»
Kategorie:Parys