Die gelykteken of gelykaanteken (=) is 'n wiskundige simbool wat gebruik word om gelykheid aan te dui. Dit is in 1557 deur Robert Recorde geskep. In 'n vergelyking word die gelykteken tussen twee (of meer) uitdrukkings met dieselfde waarde geplaas. In Unicode en ASCII word die gelykteken geënkodeer met U+003D.

Bronne

Boyer, C. B.: A History of Mathematics, 2nd ed. rev. by Uta C. Merzbach. New York: Wiley, 1989 (1991 pbk ed. )

Verwysings

Eksterne skakels

Wetenskaplike simbole, ikone, wiskundige simbole

Kategorie:Wiskundige notasie