Gebeure Tweede Persiese oorlog: Xerxes val Griekeland aan. Tetamnestros van Sidon is die admiraal van sy vloot. 11 Augustus – Persiese krygers, onder leiding van Xerxes, verslaan die Spartane onder Koning Leonidas I in die Slag van Thermopylae. Hamilcar, kleinseun van Mago, land met 300 000 mans naby die stad Panormus (Palermo). Hy beweer dat hy net Terillus op Himera se troon wil terugbring, maar Kartago wil die hele eiland verower.Phoenicians, Deel 2 van Peoples of the past , University of California Press, 2000, ,
Geboortes (Onbekend) – Euripides, Griekse tragedie digter († 406 v.C.).
Sterftes
Verwysings
-99