duimnael|regs|250px|Kwintet vir klarinet en strykinstrumente in b-mineur (opus 115), in 1891 gekomponeer Hierdié lys toon ál die komposisies van die komponis Johannes Brahms (1833–1897) in volgorde van opusnommer. Die opusnommers is deur Brahms self toegeken wanneer hy tot publikasie oorgegaan het. Ongepubliseerde werke het verlore gegaan.
Werk volgens opusnommer
Werke sonder opusnommer (Werke ohne Opuszahl)
12 Duitse volksliedere vir vierstemmig gemengde koor 8 Duitse volksliedere vir drie- en vierstemmige vrouekoor 16 Duitse volksliedere vir drie- en vierstemmige vrouekoor 20 Duitse volksliedere vir drie- en vierstemmige vrouekoor 2 Gavottes vir klavier in a-mineur in A-majeur 2 gigues vir klavier in a-mineur in b-mineur Dein Herzlein Mild vir vierstemmige vrouekoor Kleine Hochzeitskantate vir 4 gemengde stemme en klavier Kyrie in g-mineur vir 4 stemme en basso continuo Missa Canonica in C-majeur vir vier- en sesstemmig gemengde koor a capella, hiervan bly bewaar: Sanctus in A skerp-majeur Benedictus in F-majeur Agnus Dei in f-mineur Dona nobis pacem in C-majeur Noche de luna Ophelia Lieder 5 liedere vir sangstem en klavier lied vir sangstem en klavier Trio vir viool, tjello en klavier in A-majeur (aan Brahms toegeskryf) Regenlied vir sangstem en klavier 2 Sarabandes vir klavier in a-mineur in b-mineur 51 oefeninge vir klavier 14 volksliedere vir kinders Postillons Morgenlied (1847/1850?) vir mannekoor Die goldenen Brücken (1853) vir mannekoor
Kategorie:Lyste van komposisies volgens komponis