Oudenaarde (Frans: Audenarde) is 'n Belgiese stad in die suidweste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere en het 'n oppervlakte van 68 km² en sowat 30 000 inwoners (2011).
Noemenswaardige inwoners Bart Kaëll, Vlaamse sanger
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die stad Oudenaarde
Kategorie:Munisipaliteite in Oos-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Oos-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere