Trey Wilson (21 Januarie 1948 – 16 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur, komponis, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente F/X (1986), Raising Arizona (1987), Twins (1988), en Bull Durham (1988).
Filmografie Rolprente 1978: Vampire Hookers 1979: Three-Way Weekend 1986: F/X 1987: Raising Arizona 1988: Twins 1988: Bull Durham 1988: American Tongues
Televisiereekse 1983: The News Is the News
Televisierolprente 1980: Big Blonde
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu