Sean Whitesell (11 Maart 1963 – 28 Desember 2015) was 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993), Oz (1997), Cold Case (2003), en The Killing (2011).
Filmografie Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street 1997: Oz 2003: Cold Case 2011: The Killing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu