Frank Wilcox (17 Maart 1907 – 3 Maart 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Unconquered (1947), Samson and Delilah (1949), The Ten Commandments (1956), en Beginning of the End (1957).
Filmografie Rolprente 1942: Escape from Crime 1942: Lady Gangster 1942: Murder in the Big House 1944: How to Fly the B-26 Airplane 1947: Unconquered 1949: Samson and Delilah 1952: Trail Guide 1956: The Ten Commandments 1957: Beginning of the End
Televisiereekse 1953: Private Secretary 1959: The Untouchables
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu