Ray Teal (12 Januarie 1902 – 2 April 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Joan of Arc (1948), Ace in the Hole (1951), en Judgment at Nuremberg (1961).
Filmografie Rolprente 1941: Outlaws of the Panhandle 1946: The Best Years of Our Lives 1946: Strange Voyage 1948: Joan of Arc 1951: Ace in the Hole 1951: Distant Drums 1951: Tomorrow Is Another Day 1952: The Lion and the Horse 1961: Judgment at Nuremberg
Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1955: Crossroads 1959: Bonanza 1962: Wide Country
Televisierolprente 1971: Hacksaw
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu