Robert Tessier (2 Junie 1934 – 11 Oktober 1990) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Born Losers (1967), The Longest Yard (1974), Hard Times (1975), en The Cannonball Run (1981).

Filmografie Rolprente 1967: The Born Losers 1970: Cry Blood, Apache 1974: The Longest Yard 1975: Hard Times 1981: The Cannonball Run 1987: No Safe Haven 1989: Future Force 1989: Fists of Steel 1990: Fertilize the Blaspheming Bombshell

Televisierolprente 1981: Stockers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu