Anthony Sydes (4 Mei 1941 – 20 Junie 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Song of Love (1947), Canon City (1948), Shadow on the Wall (1950), en Belles on Their Toes (1952).

Filmografie Rolprente 1947: Song of Love 1948: Canon City 1950: Shadow on the Wall 1952: Belles on Their Toes 1954: Marshals in Disguise

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu