Harry Stubbs (7 Desember 1874 – 9 Mei 1950) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alibi (1929), The Locked Door (1929), The Invisible Man (1933), en In Old Chicago (1938).
Filmografie Rolprente 1925: Locked Doors 1929: Alibi 1929: The Locked Door 1929: Three Live Ghosts 1930: The Night Ride 1933: The Invisible Man 1938: In Old Chicago
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1874 Kategorie:Sterftes in 1950 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu