Christopher Stone (4 Oktober 1942 – 20 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Howling (1981), The Junkman (1982), en Cujo (1983), en in die televisiereeks The New Lassie (1989).

Filmografie Rolprente 1972: Love Me Deadly 1977: Warhead 1981: The Howling 1982: The Junkman 1983: Cujo 1984: The Shepherd

Televisiereekse 1970: The Interns 1976: The Bionic Woman 1976: Spencer's Pilots 1989: The New Lassie

Televisierolprente 1972: Wheeler and Murdoch 1993: Dying to Remember

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu