Jimmie F. Skaggs (20 Desember 1944 – 6 Julie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lethal Weapon (1987), Pink Cadillac (1989), en Hollow Man (2000).

Filmografie Rolprente 1987: Lethal Weapon 1988: Ghost Town 1989: Pink Cadillac 2000: Hollow Man 2002: Woman on Fire

Video's 1989: Puppetmaster

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1940's