Bert Remsen (25 Februarie 1925 – 22 April 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Code of Silence (1985), Dick Tracy (1990), Maverick (1994), en Conspiracy Theory (1997).
Filmografie Rolprente 1974: Thieves Like Us 1979: Joni 1980: Borderline 1982: Lookin' to Get Out 1985: Code of Silence 1985: Stand Alone 1986: Eye of the Tiger 1990: Dick Tracy 1991: Payback 1994: Maverick 1997: Conspiracy Theory
Televisiereekse 1960: Route 66 1976: Gibbsville
Televisierolprente 1977: Tarantulas: The Deadly Cargo 1983: Policewoman Centerfold 1984: Burning Rage 1985: Barbara Mandrell: Something Special
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu