John Ridgely (6 September 1909 – 18 Januarie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destination Tokyo (1943), Air Force (1943), Arsenic and Old Lace (1944), en The Big Sleep (1946).
Filmografie Rolprente 1938: Blondes at Work 1938: The Patient in Room 18 1938: Western Trails 1941: Strange Alibi 1942: Secret Enemies 1943: Destination Tokyo 1943: Air Force 1943: Northern Pursuit 1944: Arsenic and Old Lace 1945: Pride of the Marines 1946: The Big Sleep 1947: That's My Man 1948: Night Wind 1950: Beauty on Parade 1950: The Lost Volcano 1951: As You Were 1951: When the Redskins Rode 1952: The Congregation
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu