Rockets Redglare (8 Mei 1949 – 28 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stranger Than Paradise (1984), After Hours (1985), Big (1988), en Trees Lounge (1996).
Filmografie Rolprente 1984: Stranger Than Paradise 1985: After Hours 1987: Her Name Is Lisa 1988: Big 1996: Trees Lounge 2003: Rockets Redglare!
Televisierolprente 1996: Musical Shorts with Debi Mazar
Video's 1983: Talking Heads: Burning Down the House
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu