Gordon Ramsey (19 Junie 1930 – 5 November 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente If Ever I See You Again (1978) en A Return to Salem's Lot (1987), en in die televisiereeks Star Blazers (1979).

Filmografie Rolprente 1978: If Ever I See You Again 1987: A Return to Salem's Lot

Televisiereekse 1979: Star Blazers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu