Ezra Weisz (gebore 1 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Akira (1988), Zeiramu 2 (1994), en Paprika (2006), en in die televisiereeks Power Rangers Wild Force (2002).
Filmografie Rolprente 1988: Akira 1994: Zeiramu 2 2006: Paprika
Televisiereekse 2001: Zentrix 2002: Power Rangers Wild Force
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode