Nomhle Nkonyeni (9 April 1942 in Port Elizabeth, Kaapprovinsie – 10 Julie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Skin (2008), Of Good Report (2013), Zulu (2013), en Sew the Winter to My Skin (2018).
Filmografie Rolprente 2008: Skin 2013: Of Good Report 2013: Zulu 2018: Sew the Winter to My Skin Knuckle City
Televisiereekse 2003: Tsha tsha 2005: Mzansi
Televisierolprente 1997: Les enfants du Karoo
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2019