Jeffrey Mylett (8 Junie 1949 – 7 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Godspell (1973), Brewster's Millions (1985), en My Man Adam (1985).

Filmografie Rolprente 1973: Godspell 1985: Brewster's Millions 1985: My Man Adam

Televisierolprente 1975: The Rock 'n' Fun Magic Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu