Morgan Jones (15 Junie 1928 – 13 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Forbidden Planet (1956) en in die televisiereekse Death Valley Days (1952), The Blue Angels (1960), en The Gallant Men (1962).

Filmografie Rolprente 1948: Hometown Girl 1955: Apache Woman 1956: Forbidden Planet 1957: Not of This Earth

Televisiereekse 1952: Death Valley Days 1957: Code 3 1960: The Blue Angels 1962: The Gallant Men 1966: The Rat Patrol 1970: The Young Rebels

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu