Danny Kamekona (5 November 1935 – 12 Mei 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid Part II (1986), Robot Jox (1989), en Problem Child (1990), en in die televisiereeks Magnum, P.I. (1980).

Filmografie Rolprente 1986: The Karate Kid Part II 1989: Robot Jox 1990: Problem Child

Televisiereekse 1980: Magnum, P.I. 1994: Burke's Law

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu