Brad Johnson (23 Julie 1924 – 4 April 1981) was 'n Amerikaanse rolprent en TV-akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bedtime for Bonzo (1951) en in die televisiereekse Annie Oakley (1954), The Life and Legend of Wyatt Earp (1955), en Zane Grey Theater (1956).
Filmografie Rolprente 1951: Bedtime for Bonzo
Televisiereekse 1954: Annie Oakley 1955: The Life and Legend of Wyatt Earp 1956: Zane Grey Theater
Televisierolprente 1958: Counterspy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu