Kevin Schon (gebore 7 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Naked Truth (1992) en in die televisiereeks The Lion Guard (2016).
Filmografie Rolprente 1992: The Naked Truth
Televisiereekse 1994: Skeleton Warriors 1994: The Tick 1995: Timon & Pumbaa 1995: The Twisted Tales of Felix the Cat 1996: Jumanji 1996: Wing Commander Academy 2000: Teacher's Pet 2014: State to State 2016: The Lion Guard
Video's 1997: Timon & Pumbaa's Wild Adventures: Don't Get Mad, Get Happy 1997: Timon & Pumbaa's Wild Adventures: Hanging with Baby
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu