Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French (28 September 1852 - 25 Mei 1925), 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.

Kategorie:Britte in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Britse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Mense in die Tweede Vryheidsoorlog Kategorie:Geboortes in 1852 Kategorie:Sterftes in 1925