duimnael|300px|Logo van Alfa Romeo F1-span en Stake duimnael|links|Alfa Romeo Tipo 182 Die Alfa Romeo F1-span was 'n Switserse Formule 1-span. Die Italiaanse motorhandelsmerk Alfa Romeo het tussen 1950 en 1985 as 'n vervaardiger aan Formule Een deelgeneem, en tot 1988 voortgegaan om enjins aan ander spanne te lewer. Alfa Romeo was een van die vervaardigers wat aan die eerste seisoen van Formule 1 deelgeneem het, wat daardie jaar deur een van hul bestuurders, Nino Farina, gewen is. Juan Manuel Fangio het die bestuurderstitel vir Alfa Romeo in 1951 verower.
In 2018, na 30 jaar se afwesigheid, het Alfa Romeo sy terugkeer tot Formule 1 gemaak. In die jaar het Alfa Romeo saam met die Sauber-span op strategiese, kommersiële en tegnologiese vlak saamgewerk. Die renstal begin met die naam Alfa Romeo Sauber F1. In 2019 het die Sauber-span voortgegaan onder die naam Alfa Romeo Racing, Sauber F1 verder als Alfa Romeo Racing, historische naam verdwijnt In 2020 was die oliemaatskappy Orlen die volgende titelborg, maar op 27 Januarie 2023 word die aanlynkasino Stake.com die titelborg en verander die span se naam na . Alfa Romeo F1 Team Stake is now live on stream with KICK.com Sauber persberig 27-1-2023
Uitslae 2019 – 2023 duimnael|regs|250px|Charles Leclerc in 'n Sauber-renmotor met 'n Alfa Romeo-kragbron, 2018. duimnael|250px|Antonio Giovinazzi in 'n Alfa Romeo C38 op 'n toetsdag te Circuit de Barcelona-Catalunya in Spanje, Februarie 2019.
Jaar Onderstel en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Punte Plek 2019 Alfa Romeo C38 Ferrari 064 1.6 V6 turbo AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN FRA OOS GBR DUI HON BEL ITA SIN RUS JPN MEX VSA BRA ABU 20px 57 8ste Kimi Räikkönen 8 7 9 10 14 17 15 7 9 8 12 7 16 15 DNF 13 12 DNF 11 4 13 Antonio Giovinazzi 15 11 15 12 16 19 13 16 10 DNF 13 18 18 9 10 15 14 14 14 5 16 2020 Alfa Romeo C39 Ferrari 065 1.6 V6 turbo OOS STI20px HON GBR 70J28px SPA BEL ITA TOS20px RUS EIF POR EMI TUR BHR SAK ABU20px 8 8ste Kimi Räikkönen DNF 11 15 17 15 14 12 13 9 14 12 11 9 15 15 14 12 Antonio Giovinazzi 9 14 17 12 17 16 DNF 16 DNF 11 10 15 10 DNF 16 13 16 2021 Alfa Romeo C40 Ferrari 065/066 1.6 V6 turbo BHR EMI POR SPA MON AZE FRA STI 20px OOS GBR HON BEL NED ITA RUS TUR VSA MXS SAP 20px KAT SAU ABU 20px 13 9de Kimi Räikkönen 11 13 DNF 12 11 10 17 11 15 15 10 18DNS (covid)DNS (covid) 8 12 13 8 12 14 14 DNF Robert Kubica 15 14 Antonio Giovinazzi 12 14 12 15 10 11 15 15 14 13 14 13 14 13 16 11 11 11 14 15 9 DNF 2022 Alfa Romeo C42 Ferrari 066/71.6 V6 turbo BHR SAU AUS EMI MIA 20px|rand SPA MON AZE KAN GBR OOS FRA HON BEL NED ITA SIN JPN VSA MXS SAP 20px ABU 20px 55 6 Zhou Guanyu 10 11 11 15 DNF DNF 16 DNF 8 DNF 14 16 13 14 16 10 DNF 16 12 13 12 12 Valtteri Bottas 6 DNF 8 5 7 6 9 11 7 DNF 11 14 20 DNF DNF 13 11 15 DNF 10 9 15 2023 Alfa Romeo C43 Ferrari 066/101.6 V6 turbo BHR SAU AUS AZE MIA 20px|rand MON SPA KAN OOS GBR HON BEL NED ITA SIN JPN KAT VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas ABU 20px 16 9de Zhou Guanyu16139DNF161391612151613DNF14121391314DNF1517 Valtteri Bottas818111313111910151212121410DNFDNF81215DNF1719 Jaar Onderstel en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Punte Plek
Verwysings
Kategorie:Formule Een-vervaardigers