John Daniels (gebore 1945) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Candy Tangerine Man (1975), Black Shampoo (1976), Bare Knuckles (1977), en Getting Over (1981).
Filmografie Rolprente 1969: After the Ball Was Over 1975: The Candy Tangerine Man 1976: Black Shampoo 1977: Bare Knuckles 1981: Getting Over
Video's 2005: Black Shampoo: John Daniels Telephone Interview
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense