Shalane McCall (gebore 16 September 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dallas (1978), The New Leave It to Beaver (1983), en The New Hollywood Squares (1986).

Filmografie Televisiereekse 1978: Dallas 1983: The New Leave It to Beaver 1986: The New Hollywood Squares

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense