Rebecca McFarland is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), Grey's Anatomy (2005), Friday Night Lights (2006), en Faking It (2014).
Filmografie Rolprente 1998: Art House 2001: Elvis Took a Bullet
Televisiereekse 1997: Working 2003: Two and a Half Men 2005: Grey's Anatomy 2006: Friday Night Lights 2014: Faking It 2014: Chelsey and Kelsey
Televisierolprente 2005: Play Dates 2006: Hollis & Rae 2012: The Manzanis
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1966