Margaret Marquis (12 Desember 1917 – 19 Januarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Penrod and Sam (1931), Brand of the Outlaws (1936), Last of the Warrens (1936), en A Family Affair (1937).
Filmografie Rolprente 1931: Penrod and Sam 1936: Brand of the Outlaws 1936: Last of the Warrens 1937: A Family Affair 1941: Escort Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu