Lori Martin (18 April 1947 – 4 April 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Machine-Gun Kelly (1958), Cape Fear (1962), en The Chase (1966), en in die televisiereeks National Velvet (1960).
Filmografie Rolprente 1958: Machine-Gun Kelly 1962: Cape Fear 1966: The Chase
Televisiereekse 1960: National Velvet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu