Timothy Blake is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dreamscape (1984) en in die televisiereekse Adam's Rib (1973) en Mork & Mindy (1978).

Filmografie Rolprente 1984: Dreamscape

Televisiereekse 1973: Adam's Rib 1976: Good Heavens 1978: Mork & Mindy 1989: Hard Time on Planet Earth

Televisierolprente 1976: Six Characters in Search of an Author

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu