Barbara Blair (17 Maart 1911 – 25 Mei 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Hold My Hand (1938).
Filmografie Rolprente 1938: Hold My Hand 1939: Who Is Guilty? 1939: Lucky to Me 1939: The Outsider
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1976