Jenny Beck (gebore 3 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tightrope (1984) en Troll (1986), en in die televisiereeks V (1984).

Filmografie Rolprente 1984: Tightrope 1986: Troll

Televisiereekse 1984: V 1988: Guns of Paradise

Televisierolprente 1985: The Canterville Ghost 1987: Downpayment on Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu