Brenda Benet (14 Augustus 1945 – 7 April 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Harum Scarum (1965) en Walking Tall (1973), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1965: Harum Scarum 1967: Track of Thunder 1973: Walking Tall
Televisiereekse 1964: The Young Marrieds 1966: The Green Hornet 1967: Mannix 1970: Paris 7000 1972: I've Got a Secret 1976: Spencer's Pilots
Televisierolprente 1972: Wednesday Night Out
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu