duimnael|200px|Rumpf as Tiger Girl in 2017 Ella Rumpf (gebore 4 Februarie 1995) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War (2014), Raw (2016), Tiger Girl (2017), en Asphaltgorillas (2018).

Filmografie Rolprente 2014: War 2016: Raw 2017: Tiger Girl 2018: Asphaltgorillas 2018: Sympathy for the Devil Gut gegen Nordwind

Televisierolprente 2017: Für dich dreh ich die Zeit zurück

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Switserse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu