Noémie Schmidt (gebore 18 November 1990) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Student and Mister Henri (2015) en For This Is My Body (2016), en in die televisiereeks Versailles (2015).

Filmografie Rolprente 2015: The Student and Mister Henri 2016: For This Is My Body 2016: Radin! 2018: Wolkenbruchs wunderliche Reise in die Arme einer Schickse Comme si de rien n'était Swiss Made

Televisiereekse 2015: Versailles

Televisierolprente 2014: Le premier été 2017: The Light of Hope

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Switserse aktrises van die 21ste eeu