Sandra Hess (gebore 27 Maart 1968) is 'n Switserse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Encino Man (1992) en Mortal Kombat: Annihilation (1997), en in die televisiereeks NCIS (2003).
Filmografie Rolprente 1992: Encino Man 1994: Endangered 1997: Mortal Kombat: Annihilation 2001: Face Value 2008: Remarkable Power
Televisiereekse 1997: Pensacola: Wings of Gold 2003: NCIS
Televisierolprente 1996: Beastmaster III: The Eye of Braxus 1998: Nick Fury: Agent of Shield 2007: The World According to Barnes The Field Goal
Video's 2004: Gargoyle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Switserse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Switserse aktrises van die 21ste eeu