Mariano Fortuny is die geïtalianiseerde naam van twee Spaans-Katalaanse kunstenaars wat in Italië werksaam was en daar in respektiewelik Rome en Venesië oorlede is:

Mariano Fortuny (skilder) (1838-1874), skilder, en sy seun Mariano Fortuny (ontwerper) (1871-1949)