thumb|280px|Die Romeinse Ryk op sy grootste, onder Trajanus (117); groen: imperiale provinsies, pienk: openbare provinsies, grys: vasalstate.
’n Imperiale provinsie was ’n Romeinse provinsie tydens die prinsipaat waarvoor slegs die Romeinse keiser ’n goewerneur (legatus Augusti) kon aanstel. Dié provinsies was dikwels strategies geleë grensprovinsies.
Die provinsies is in imperiale en openbare (of senatoriale) provinsies verdeel kort nadat Augustus aan die bewind gekom het.
Die volgende provinsies was imperiaal:
Aegyptus Alpes Cottiae Alpes Maritimae Alpes Poenninae Armenia Assyria Britannia Cilicia Dacia Dalmatia Galatia Gallia Aquitania Gallia Belgica Gallia Lugdunensis Germania Inferior Germania Superior Hispania Tarraconensis Iudaea Lusitania Moesia Noricum Pannonia Raetia Syria Thracia
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Romeinse provinsies