Kyle Thomas (gebore 23 Junie 1983) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, komponis, en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The Valley Below (2014).
Filmografie Rolprente 2014: The Valley Below 2015: O, Brazen Age
Video's 2012: Bleed On
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu