duimnael|400px|

Die Haagse Verdrag tot Afskaffing van die Vereiste van Wettiging van Buitelandse Openbare Aktes, die Apostilleverdrag of die Apostillekonvensie, is ’n internasionale verdrag wat deur die Haagse Konferensie vir Internasionale Privaatreg opgestel is. Dit spesifiseer die wyses waarop ’n dokument wat in een van die ondertekenaarlande vir regsdoeleindes gesertifiseer kan word in elk van die ander ondertekenaarlande. ’n Sertifisering onder die voorwaardes van die verdrag word ’n apostille (van Latyn post illa en dan Frans ’n kanttekening) of Haagse Apostille genoem. die dokument. Indien die verdrag tussen twee lande geld, is ’n apostille genoegsaam om ’n dokument se geldigheid te sertifiseer, en verwyder dit die behoefte aan dubbele sertifisering deur eers die land van oorsprong, en dan die land van ontvangs.

Prosedure Apostilles is ’n aanhangsel tot Bevoegde Owerhede wat deur die regering van die staat wat ’n ondertekenaar van die verdrag is. ’n Lys van hierdie owerhede word deur die Haagse Konferensie vir Internasionale Privaatreg bewaar. Voorbeelde van aangewese owerhede is ambassades, ministeries, howe of (plaaslike) regerings. In Suid-Afrika is die Direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking die bevoegde owerheid. In die Verenigde State is die Staatsekretaris en sy verteenwoordigers van elke staat gewoonlik bevoegde owerhede. In die Verenigde Koninkryk word alle apostilles deur die Buitelandse- en Statebondburo in Milton Keynes uitgegee.

Om vir ’n apostille in aanmerking te kom, moet ’n dokument eers deur ’n amptenaar wat deur die bevoegde owerheid erken word, uitgereik of gesertifiseer word. In die Amerikaanse deelstaat Vermont, hou die Staatsekretaris proewe van alle notarisse publiek sodat dokumente wat genotariseer is, in aanmerking kom vir apostilles. Outentisering 2009 Insgelyks is howe in Nederland geskik om ’n apostille direk op alle munisipale burgerlikestatusdokumente te plaas. In sommige gevalle word tussensertifiserings vereis deur die land waarin die dokument sy oorsprong het alvorens dit vir ’n apostille in aanmerking kan kom. In New York Stad word die Kantoor vir Bevolkingsdokumente (wat onder meer geboortesertifikate uitreik) nie direk deur die New Yorkse Staatsekretaris erken nie. Aansoek om geboortesertifikaat 2010 Gevolglik moet die stadsklerk se handtekening deur die munisipale klerk van New York Distrik gesertifiseer word sodat die geboortesertifikaat vir ’n apostille in aanmerking kan kom. Crampton 2007 Apostiles s.a. In Japan word alle amptelike dokumente in Japannees uitgereik; die Departement van Buitelandse Sake kan dan ’n apostille vir hierdie dokumente uitreik Apostille, Departement van Buitelandse Sake, Japan In Indië kan die apostillesertifisering van die Departement van Eksterne Sake in Nieu-Delhi MEA, India Legalisation of Documents. verkry word nadat dit deur die regering van die Indiese staat waar die dokument uitgereik is (vir opvoedingsdokumente) geoutentiseer is.

Belanghebbende lande van die konvensie 128 lande is belanghebbend by die konvensie en dit is van krag in alle lidlande van die Europese Unie en elk behalwe tien lede van die Haagse Konferensie vir Internasionale Privaatreg.

Land Inwerkingtreding Apostille nie erken in Kommentaar Albanië 9 Mei 2004 België (tot 2015), Duitsland (tot 2016), Griekeland (tot 2018), Italië (tot 2011) en Spanje (tot 2017). Andorra 31 Desember 1996 Antigua en Barbuda 1 November 1988 Argentinië 18 Februarie 1988 Kosovo Armenië 14 Oktober 1994 Kosovo Australië 16 Maart 1995 Azerbeidjan 2 Maart 2005 Duitsland, Hongarye (tot 2005), Kosovo, Nederland (tot 2010) Bahamas 10 Julie 1973 Bahrein 31 Desember 2013 Barbados 30 November 1966 Belarus 31 Mei 1992 Kosovo België 9 Februarie 1973 Albanië (tot 2015), Dominikanse Republiek, Indië (tot 2008), Kirgisië, Liberië, Mongolië, Tadjikistan, Tunisië, Oekraïne (tot 2004), Oesbekistan Belize 11 April 1993 Bolivië 7 Mei 2018 Bosnië en Herzegowina 6 Maart 1992 Botswana 30 September 1966 Brasilië 14 Augustus 2016 Broenei 3 Desember 1987 Bulgarye 29 April 2001 Burundi 13 Februarie 2015 Oostenryk, Tsjeggiese Republiek, Duitsland, Pole Kaap Verde 13 Februarie 2010 Chili 30 Augustus 2016 Colombia 30 Januarie 2001 Cookeilande 30 April 2005 Costa Rica 14 Desember 2011 Denemarke 26 Desember 2006 Nie van toepassing op Groenland en die Faroëreilande nie Dominica 3 November 1978 Dominikaanse Republiek 30 Augustus 2009 Oostenryk, België, Duitsland en Nederland (tot 2017) Duitsland 13 Februarie 1966 Albanië (tot 2016), Azerbeidjan, Burundi, Dominikaanse Republiek, Georgië (tot 2010), Indië, Kosovo, Kirgisië, Liberië, Moldowa, Mongolië, Marokko, Paraguay, Peru (tot 2014), Filippyne, Tadjikistan, Tunisië, Oekraïne (tot 2010) en Oesbekistan Ecuador 2 April 2005 El Salvador 31 Mei 1996 Estland 30 September 2001 Fidji 10 Oktober 1970 Finland 26 Augustus 1986 Filippyne Frankryk 24 Januarie 1965 Georgië 14 Mei 2007 Duitsland (tot 2010), Kosovo en Griekeland (tot 2015) Grenada 7 April 2002 Griekeland 18 Mei 1985 Albanië (tot 2018), Georgië (tot 2015), Kosovo, Kirgisië, Mongolië, Peru, Tunisië, Oesbekistan Guatemala 18 September 2017 Guyana 18 April 2019 Honduras 30 Desember 2004 Hongarye 18 Januarie 1973 Azerbeidjan (tot 2005) Hongkong 25 April 1965 Die konvensie is nog van toepassing op Hongkong ten spyte van die oordrag van soewereiniteit oor Hongkong op 1 Julie 1997. Inligting oor die aansoek van die konvensie aan Hongkong en Macau Ierland 9 Maart 1999 Indië 14 Julie 2005 België (tot 2008), Finland (tot 2009), Duitsland, Nederland (tot 2008), Spanje (tot 2008), Kosovo Israel 14 Augustus 1978 Kosovo Italië 11 Februarie 1978 Albanië (tot 2011) Japan 27 Julie 1970 Kasakstan 30 Januarie 2001 Kosovo 14 Julie 2016 Argentinië, Armenië, Austria, Azerbeidjan, Belarus, Duitsland, Georgië, Griekeland, Indië, Israel, Mauritius, Nicaragua, Meksiko, Moldowa, Namibië, Paraguay, Peru, Pole, Rusland, Roemenië, Serwië, Siprus, Sjina (vir Hongkong en Macau), Slowakye, Spanje, Oekraïne, Oesbekistan, Venezuela Kroasië 8 Desember 1991 Kirgisië 31 Julie 2011 België, Duitsland, Griekeland en Oostenryk Letland 30 Januarie 1996 Lesotho 4 Desember 1966 Liberië 8 Februarie 1996 België, Duitsland, en die Verenigde State (tot 2015) Liechtenstein 17 September 1972 Litaue 19 Julie 1997 Luxemburg 3 Junie 1979 Macau 4 Februarie 1969 Kosovo Die konvensie is nog van toepassing op Macau ten spyte van die oordrag van soewereiniteit oor Macau op 20 Desember 1999. Inligting oor die aansoek van die konvensie aan Hongkong en Macau Noord-Masedonië 17 November 1991 Malawi 2 Desember 1967 Malta 3 Maart 1968 Marokko 14 Augustus 2016 Duitsland Marshalleilande 14 Augustus 1992 Mauritius 12 Maart 1968 Kosovo Meksiko 14 Augustus 1995 Kosovo Moldowa 16 Maart 2007 Duitsland en Kosovo Monaco 31 Desember 2002 Mongolië 31 Desember 2009 België, Duitsland, Finland, Griekeland en Oostenryk Montenegro 3 Junie 2006 Namibië 30 Januarie 2001 Kosovo Nederland 8 Oktober 1965 Azerbeidjan (tot 2010), Dominikaanse Republiek (tot 2017), Indië (tot 2008) Aruba, Curaçao, Nederland en Sint Maarten Nieu-Seeland 22 November 2001 Nicaragua 14 Mei 2013 Kosovo Niue 2 Maart 1999 Noorweë 29 Julie 1983 Oekraïne 22 Desember 2003 België (tot 2004), Griekeland (tot 2010) en Kosovo Oesbekistan 15 April 2012 België, Duitsland, Griekeland, Kosovo en Oostenryk Oman 30 Januarie 2012 Oostenryk 13 Januarie 1968 Burundi, Dominikaanse Republiek, Kosovo, Kirgisië, Mongolië, Filippyne, Tadjikistan, Tunisië, Oesbekistan Panama 4 Augustus 1991 Paraguay 30 Augustus 2014 Duitsland, Kosovo Peru 30 September 2010 Duitsland (tot 2014), Griekeland, Kosovo Filippyne 14 Mei 2019 Finland, Duitsland, Oostenryk Pole 14 Augustus 2005 Kosovo Portugal 4 Februarie 1969 Roemenië 13 Maart 2001 Kosovo Rusland 31 Mei 1992 St. Kitts en Nevis 14 Desember 1994 St. Lucia 31 Julie 2002 Sint Vincent en die Grenadines 27 Oktober 1979 Samoa 13 September 1999 San Marino 13 Februarie 1995 São Tomé en Príncipe 13 September 2008 Serwië 27 April 1992 Kosovo Bekragtig as Seychelle 31 Maart 1979 Siprus 30 April 1973 Kosovo Slowakye 18 Februarie 2002 Kosovo Slowenië 25 Junie 1991 Spanje 25 September 1978 Albanië, Indië (tot 2008) en Kosovo Suid-Afrika 30 April 1995 Suid-Korea 14 Julie 2007 Suriname 25 November 1975 eSwatini 6 September 1968 Swede 1 Mei 1999 Switserland 11 Maart 1973 Tadjikistan 31 Oktober 2015 Tonga 4 Junie 1970 Trinidad en Tobago 14 Julie 2000 Tsjeggiese Republiek 16 Maart 1999 Tunisië 30 Maart 2018 België, Duitsland, Griekeland, Oostenryk Turkye 29 September 1985 Verenigde Koninkryk 24 Januarie 1965 Sluit Britse Kroongebiede en Britse oorsese gebiede in Verenigde State 15 Oktober 1981 Liberië (tot 2015) Uruguay 14 Oktober 2012 Vanuatu 30 Julie 1980 Venezuela 16 Maart 1999 Kosovo Ysland 27 November 2004

Verwysings

Kategorie:Verdrae Kategorie:Den Haag