Dara Khosrowshahi (, gebore 28 Mei 1969) is 'n Irannees-Amerikaanse sakeman en die hoof- uitvoerende beampte (HUB) van Uber. Khosrowshahi was voorheen HUB van Expedia Group, 'n maatskappy wat verskeie webwerwe besit wat reistariewe vergelyk. Hy dien ook op die raad van direkteure van BET.com, Hotels.com, en The New York Times Company.

Khosrowshahi verskyn op die lys van prominente Irannees-Amerikaners wat deur die ambassade van die Verenigde State in Tehran gepubliseer word.

Verwysings

Bronne

Kategorie:Amerikaners Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense